Gariep Beplanners

Go to content

Main menu


Welkom
G
ariep Beleggings & Finansiële Beplanners BK is gestig in Januarie 1997 en die stigterslede was Hans Koning en Elna Loubser. Willem Nienaber, Gerlou de Kock en Bonita Steenkamp het ook in Januarie 1997 aangesluit, terwyl Marco Heymans in Junie 1997 en Jannie Joubert in 2000 by Gariep aangesluit het.

Gariep het takkantore in Aliwal-Noord, Steynsburg en Kimberley.  Die Gariepspan sluit opgeleide Finansiële Beplanners in nl. Bonita Steenkamp, Gerlou de Kock en Jannie Joubert.

Hans Koning, Elna Loubser en Willem Nienaber is Certified Financial Planners wat ’n nagraadse diploma in finansiële Beplanning is. Hans Koning en Willem Nienaber is tans lid van die FPI, ’n liggaam wat in 21 lande in die wëreld erken word.

AANSTEEKBORD


• Jou Geldsake:
Geldmark teenoor inkomstefondse
Lees meer

• Bo-Baas Nuusgebeure:
Lees meer

• Wat sê die Markte?

Lees meer


 
 

Die administratiewe personeel by Gariep Beplanners is altesaam 13 dames.  Onder hulle is gekwalifiseerde korttermyn, mediesefonds- en lewensmakelaars.

Gariep Beleggings & Finansiële Beplanners en personeel heg ‘n hoë waarde aan kliënteverhoudinge en diens. Ons glo dat goeie beplanning lei tot ‘n beter lewe.

Ons Finansiële Beplanners bied ‘n unieke eenstopdiens met korttermyn,  medies, lewens en beleggingsprodukte, asook ander professionele dienste.


NUUSFLITSE


2012 - Wees Realisties oor beleggingsvooruitsigte

~~~~~~~~~~~
Wat is 'n Beleggingsbeplanning?

~~~~~~~~~~~
Gevreesde Siekte Dekking
PDF
~~~~~~~~~~~~~


Waarom 'n uittree-annuïteit?

• een persoon pensioenplan

• belangrike spaarmedium vir selfbesoldigde persone – met belastingdoeltreffende voordele

• gesalariseerde werknemers vul die gaping by aftrede
met ’n  uittree-annuïteit aan

• kleiner werkgewers verkies uittree-annuïteite en vermy dus administratiewe rompslomp van pensioenfondse.

Lees meer


 
Search
Back to content | Back to main menu